Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Finweek - Afrikaans

Aug 06 2021
Magazine
Always available
Always available

Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.

Die redakteur sê

Hoe blokketting revolusionêr kan wees • Gedesentraliseerde finansies het die bedryf verander. Maar sal dit hou?

Finweek - Afrikaans

kortliks

SKEWE KYK

Diamante of ’n vakansie? • Die diamantmark is besig om terug te stu, maar daar is meer bedreigings vir die mark.

Rodiumpartytjie gaan nog vrolik voort • Amplats-aandeelhouers het hul tussentydse dividend aan rodium te danke.

Diversifiseer oor bestuurders heen • Dié fonds is daarop gemik om kapitaalgroei bo inflasie op lang termyn aan beleggers te bied.

Onluste kan verkope laat styg

Groei in groepverkope

Kan ’n koop-en-hou-aandeel wees

Die kies van aandele • As jy in ’n aandeel belangstel, is daar ’n paar maatstawwe wat jou kan help om ’n besluit te neem.

STUUR GERUS TERUGVOER NA CABOTA@GIBS.CO.ZA. • finweek publiseer Kollektiewe Insig kwartaalliks namens die Suid-Afrikaanse beleggingsgemeenskap. Die menings wat hierin uitgespreek word, is nie noodwendig dié van die uitgewer nie. Alle regte word voorbehou. Geen deel van dié publikasie mag gekopieer of uitgesaai word sonder die vooraftoestemming van die uitgewer nie.

’n Inleiding tot alternatiewe belegging • Die beleggingswêreld ontwikkel voortdurend en daarmee saam ons interpretasie van alternatiewe belegging.

Hoe stories beleggingsvrae beïnvloed • Wanneer ons na tendense kyk, is daar onderliggende verhale wat voortdurend opduik en ons moet hulle oorweeg.

Benader alternatiewe beleggings versigtig • ’n Paar wenke om te oorweeg vir die alternatiewe benadering.

Alternatiewe bates – wat en hoe? • As beeggers dié beleggings en hul tradisionele beleggings balanseer, kan hulle veerkrag vir alle marktoestande skep.

Dis tyd dat ETF’s in die hoofstroom kom • ETF’s is meer as 20 jaar in SA, maar sommige beleggers huiwer steeds om hulle te aanvaar.

Kommoditeite in jou portefeulje • Om kommoditeite as ’n bate in jou portefeulje te bestuur, is ’n gespesialiseerde affêre wat vaardigheid verg. Dit word eeue lank reeds gedoen.

Hoe kleinbeleggers vir die goeie kan belê • Fran Troskie gee haar siening van volhoubare belegging vir die gewone belegger.

Sintetiese beleggings: wat jy moet weet • Beleggers moet goed begryp hoe dié beleggingsopsie werk.

’n Lakmoestoets vir die bedryf? • Deur ’n reeks alternatiewe beleggingsopsies na te vors, kan kliënte se uitkomste ’n hupstoot kry.

Verbreed die horison vir beleggers • Infrastruktuur- en ontwikkelingsfondse was eers meestal ontoeganklik vir kleinhandelsbeleggers. Regulatoriese veranderings en innoverende produkte kan dit verander sodat individue voordeel uit die stewige en nie-gekorreleerde opbrengste kan trek.

Moet die nasionale tesourie herbesin oor artikel 12J-beleggings? • Daar is nie ’n beter tyd as nou om die waagkapitaal-finansieringstruktuur met belastingaansporing weer in te stel nie.

Temas vir die tweede helfte van 2021 • Wat gebeur met die belangrikste markoorwegings en wat is die vooruitsigte vir die res van die jaar?

Weeg die werklike koste van OMB-belegging op • Dit is van kritieke belang om noukeurig deur die hele lewensiklus van strategieë te kyk wat aanvanklik OMB-vriendelik lyk, maar waar nie alle gevolge deeglik in ag geneem is nie.

Simon se wenke • Simon brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.

Landspesifieke ETF’s vereis fokus op risiko’s • Australië is ’n voorbeeld van ’n land met stabiele politieke en ekonomiese faktore.

Verstaan sikliese aandele...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans

Loading